Carey Mulligan

Carey Mulligan
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Carey Hannah Mulligan
Geboorte 28 Mei 1985 (1985-05-28)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 2004–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Carey Mulligan (gebore 28 Mei 1985) is 'n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente An Education (2009), Never Let Me Go (2010), Shame (2011), en Suffragette (2015).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search